- Brackenfell
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Finance Import & Export
- Reference: 89681
Vacancy Details
Employer: Managed People Solutions
Is jy passievol oor syfers en prosesse? Blink jy uit in dinamiese omgewings waar jou analitiese vaardighede 'n verskil maak? Indien wel, het ons 'n opwindende geleentheid vir jou! Die Meridian Groep, wat handel in die premium wyn- en drankbedryf, soek 'n ervare Senior Rekenmeester om by hul span in Brackenfell aan te sluit.
Verantwoordelikhede sluit onder andere die volgende in:
- Ondersteuning van die maandafsluitingsproses deur inskrywings voor te berei wat verband hou met voorraad en koste van verkoopte goedere.
- Rekonsiliasies van voorraadverskaffer-rekeninge op ‘n maandlelikse basis
- Inisiatief neem en die voorbereiding van betalings aan voorraadverskaffers fasiliteer.
- Gedetailleerde ondersoeke uitvoer om die verduideliking en akkuraatheid van rekonsiliasie-items te verseker.
- Koördinering van voorraadtellings en die vinnige oplossing van verskille
- Boekhouding van die in- en uitvoer van voorraad.
Kwalifikasies en Ervaring:
- 'n Graad in Rekeningkunde is noodsaaklik.
- 3+ jaar ervaring in 'n soortgelyke rol.
- Uitgebreide ervaring in die boekhouding vir voorraad in 'n komplekse ERP-sisteemomgewing (BC Navision, SAP, Cispro, Oracle ens.).
- Uitstekende rekonsiliasievaardighede en aandag aan detail.
Salaris - tussen R25 000 en R35 000 gebaseer op ervaring en kwalifikasies.
Moet asseblief nie aansoek doen as jy nie aan die vereistes voldoen nie.
1 person has applied for this job. 214 people have viewed this job.
About Managed People Solutions
Recruitment Agency
More Jobs at Managed People Solutions
Brand Ambassador | Managed People Solutions | Gauteng
- Johannesburg
- Job Type: Permanent
- Posted 11 May 2024 | 60 Days left
Graduate Internship Programme | Managed People Solutions | Durban
- Durban
- Job Type: Internship
- Posted 10 May 2024 | 59 Days left
Graduate Internship Programme | Managed People Solutions | Cape Town
- Cape Town
- Job Type: Internship
- Posted 10 May 2024 | 59 Days left
IT Technician | Managed People Solutions | Western Cape | Cape Town
- Cape Town
- Job Type: Permanent
- Posted 07 May 2024 | 56 Days left