• Bemarking Bestuurders en Agente
  • TGN • Gauteng
  • R12 000.00 - R18 000.00 Per Month
    Benefits: Medical Aid, Pension, Bonus, Training, Parking, Travel Allowance
  • Permanent position in the Health Fitness & Beauty sector
  • Posted by TGN on Thursday, January 9, 2020 Reference 1641360
  • Apply before: Monday, March 9, 2020 - 15 Days left

Aanstelling van Bemarking bestuurders en Agente by Internationale maatskapy!
 
Het jy besluit 2020 is jou jaar?  Is jy sukses gedrewe?
 
DAN IS DIE GELEENTHEID VIR JOU!!!
 
Ons Maatskappye het posisies beskikbaar vir bogenoemde.
 
Ons bied: 
  • Vergoedings pakket van   R16000 per maand
  • Medies
  • Pension 
  • Kommisie asook incentives
  • Volledige opleiding sal verskaf word
  •  Kort -en langtermyn groei 
Skoolverlaters is welkom om aansoek te doen.
 
As 'n Maatskappy wat daarin glo om ons mense 'n regverdige kans te gee vat ons jou hand en stap 'n pad saam met jou, ondersteun jou en gee jou 'n regverdige kans.
 
So as jy passievol, hardwerkend en nie 'n persoon is wat hom/haar self jammer kry nie stuur jou cv na careers@tgnglobal.co.za vir 'n kans om genooi te word vir 'n onderhoud.
 
Onderhoude en opleiding sal by ons tak in Centurion plaasvind.
 
 
GEEN KANSVATTERS‼‼


Companies may expire jobs at their own discretion.
If you have not received a response within two weeks, your application was most likely unsuccessful.

Hot Job 18 people have applied for this job.
215 people have viewed this job.

Email me this job

Add to Shortlist



1 Related Jobs in Gauteng
More TGN Jobs

top image