• TAKBESTUURDER
  • Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners • Northern Cape
  • Market Related
  • Permanent position in the Management, Motoring sector
  • Posted by Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners on Tuesday, January 21, 2020 Reference MTB
  • Apply before: Saturday, March 21, 2020 - 55 Days left

Ons kliënt ‘n wel bekende leier in die motor-/ bande industrie beskik oor ‘n geleentheid vir ‘n dinamiese self gemotiveerde kandidaat met passie vir verkope en bemarking, in die volgende posisie:

TAKBESTUURDER
NOORD- KAAP


Vereistes:
- Die suksesvolle kandidaat moet goed gemotiveerd wees met sterk dryfkrag en oor minstens 5 jaar toepaslike bestuursondervinding beskik, verkieslik in ‘n soortgelyke omgewing.  - - Kandidate met motor toebehore en meer spesifiek bande ondervinding sal voorkeur geniet.
- Uitstekende interpersoonlike-, en kommunikasievaardighede
- Bo-gemiddelde verkope- en rekenaarvaardigheid.
 
Verantwoordelikhede behels:
- Primêr die volle oorhoofse bestuur van die tak wat onder meer
- Bestellings en aankope
- Voorraadbestuur
- Logistieke reëlings
- Opleiding,  motivering en effektiewe aanwending van personeel
- Die uitbreiding van kliënte basis om maandelikse verkope doelwitte te bereik
- Algemene tak administrasie.
 
In ruil word ‘n baie mededingende vergoedingspakket, gekoppel aan kwalifikasies en ondervinding, aangebied.
 
Stuur volledige CV met verwysing MTB  rig aan recruitment@ovdm.co.za


Companies may expire jobs at their own discretion.
If you have not received a response within two weeks, your application was most likely unsuccessful.

Hot Job 12 people have applied for this job.
265 people have viewed this job.

Email me this job

Add to Shortlist



1 Related Jobs in Northern Cape
More Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners Jobs

top image